instaleer toep

HOE OM dOra TOEP TE INSTALLEER

Maklike eenvoudige proses!

Laai die dOra toep af by “Google Play Store” vir Android toestelle.

Vir Apple toestelle gebruik die “Apple Store”.

Soek vir “dOra Digitale Beursie” en installeer die toep deur die instruksies te volg.

 

 

Kontak ons

Tel: 060 547 9585
E-pos: navrae@d-ora.co.za
H/V Saffierstraat en Diamantlaan, Saamstaan Winkelsentrum, Oraans Groep kantore, Orania 8752