Besigheidsregistrasie

registreer as besigheid

 

Om te registreer as besigheid wat dOra’s aanvaar hou verskeie voordele in.  Ontvang ‘n beginnerspakkie wat bemarkingsmateriaal bevat en bly op hoogte van al die nuutste nuus en ontwikkelings!

01. individue

Enige individu kan die dOra toep aflaai en dOra’s begin gebruik. Selfs in jou besigheid kan jy jou persoonlike dOra beursie gebruik.

02. besighede

Registreer as ‘n besigheid wat dOra’s aanvaar en ontvang ‘n beginnerspakket met bemarkingsmateriaal.  Verder word jou besigheid gelys op die toep waar mense hul geld kan spandeer!

03. handelaar

‘n Handelaar is ‘n besigheid wat dOra’s ruil vir Ora’s of rande of rande en Ora’s ruil vir dOra’s.  Kontak ons gerus as besigheid potensiaal het om ‘n handelaar te word.

Kontak ons vir inligtingspak

9 + 11 =

Tel : 060 547 9585
E-pos: navrae@d-ora.co.za
H/V Saffierstraat en Diamantlaan, Saamstaan Winkelsentrum, Oraans Groep kantore, Orania 8752